Kom gesels saam in Afrikaans op Radio Laeveld elke Woensdag

Ons gesels saam met Robin elke Woensdag in 10h30 oor al die gebeure in die nuusbrief asook wat agter die skerms gebeur.  Ons het baie potte aan die kook en het nie altyd die spasie om dit in die nuusbrief te plaas nie.  Kom  gesels gerus saam op 100.5FM.