Hoƫrskool Nelspruit

Education

Contact Details

Telephone 013 755 2082
Website www.nelliesh.co.za
E-Mail jhh@nelliesh.co.za
Physical Cameron Street 1,Nelspruit

Profile

HoĆ«rskool Nelspruit gaan met deernisvolle omsigtigheid om met elke kosbare kind wat deur ouers aan ons toevertrou word.Ā  Dit is inderdaad ’n voorreg om elke leerder se potensiaal deur middel van ’n toepaslik opgeleide en passievolle personeel-korps, moderne en goed-toegeruste fasiliteite, asook ’n weldeurdagte plan vir mĆ“re, na die beste van ons menslike vermoĆ« te ontgin.

’n Beginselvaste, gelowige en doelgerigte jongmens wat die eise van die moderne samelewing vierkantig in die oĆ« kan kyk en met onderskeiding kan hanteer, is ons visie.Ā  Elkeen wat die reguit pad met integriteit bewandel en sinvol van dit wat NHS hom/haar bied, gebruik maak, sal uiteindelik die palmtak met trots kan dra.

MAP COORDINATES for Hoƫrskool Nelspruit -25.471414 , 30.986474