Radio Laeveld 100.5FM
Radio Station

Contact Details |
|
|---|---|
| Telephone | 013 741 2213Â Â /Â Â 013 741 2214 |
| Fax | 013 741 2218 |
| Website | www.radiolaeveld.co.za |
| Physical | 64 Faurie Street,Sonpark Boulevard,Nelspruit |
Profile
Radio Laeveld het op 1 Maart 2003 vir die eerste keer ‘n vier jaar Gemeenskap Uitsaailisensie ontvang. Op 31 Mei 2003 word daar vir die eerste keer op die Radio Laeveld-senders uitgesaai. Sedertdien het Radio Laeveld reeds weer sy tweede vierjaar-lisensie ontvang en word die seinverspreiding nou deur Sentech vanaf Kaapsehoop gedoen.
Radio Laeveld se uitsaaigebied dek Nelspruit, Witrivier, Baberton en omliggende Laeveldstreke van Kaapsehoop, Kaapmuiden, Malelane, Hectorspruit, Komatipoort, Skukuza, Hazyview, Sabie Graskop, en Lydenburg
Visie:
Ons visie is om die mees gerespekteerde en dinamiese gemeenskapsradiostasie in Suid Afrika te word.
Missie:
Ons missie is om die Christelike afrikaansprekende gemeenskap in ons kontrei met passie te vermaak, in te lig en te dien.
Ons waardes:
Ingelig, Innoverend,Inspirerend,Opreg,Entoesiasties.
