Stewels en Strikke-dag @ Barnyard

Author: | Published by KLCBT on at 09:55:04 | Last Updated On: 4 June 2019 iCal

8 June 2019

10:00 am

Niconette 076 440 0782

Chirpy bied `n Stewels en Strikke-dag aan met Timothy Kieswetter

Kaartjies is R200 pp wat `n vingerete insluit

Kontak Nicolette vir meer besonderhede

By die geleentheid sal die seksioloog, Timothy Kiswetter ook gesels oor die tema, “Die Supervrou”.  dit beloof om ‘n heerlike kuieroggend saam met vriendinne te wees.

Trek aan jou stewels, maak vas jou strik en geniet die pret.