Rustig Ouetehuis hou basaar @ NG Kerk Witrivier

iCal

7 March 2020

7:00 am

013 751 1822

Daar sal allerlei basaar-eetgoed wees, ook `n handewerk-, groente- en wit olifants tafel

Die basaarfondse gaan vir die oprigting van sonpanele en wisselrigters vir die gerief van die bejaardes tydens kragonderbrekings