Retief Burger en Orkes @ NG Gemeente Witrivier

iCal

19 October 2019

5:30 pm

Wanneer: Saterdag 19 Oktober 2019
Waar: NG Witrivier Gemeentesentrum
ALLE kaartjies in ouditorium is BESPREEKTE PLEKKE.
Koste: R100 / volwassene (Early bird tot 31 Julie); R120 / volwassene vanaf 1 Augustus.
R50 / laerskoolkind;
Kaartjies beskikbaar by Quicket of by NG Witrivier kantoor.
Kindertoesig: R30/kind <10jr – Bespreek toesig per WhatsApp 079 223 8321
Navrae: Antoinette 082 450 9434
Ten bate van: NG Witrivier Omgeefonds