Pen in my hand-gesprek @ Orange Restaurant

iCal

29 August 2019

6:00 pm

083 628 7759

Foeta Krige kom gesels Donderdag aand oor sy boek, The SABC 8

Hierin onthul hy al die dinge wat aanleiding gegee het tot die skorsing van agt SABC-joernaliste in 2016

Krige was in daardie tyd die uitvoerende regisseur van Monitor en Spektrum, RSG se nuusaktualiteits programme

Die kaartjies beloop R60pp

Maak seker dat jy jou plek bespreek