Pen in my hand-boekegesprek @ Orange Restaurant

iCal

25 July 2019

083 628 7759

Kom geniet die boekegesprek saam met Alita Steenkamp en Stefaans Coetzee oor Wit Wolf: Die Worcester-bomplanter se Storie van Bevryding

Kaartjies beloop R60pp en sluit `n heerlike aansitmaaltyd in

Besprekings: Orange Restaurant