Lizanne Barnard bied aan `n liedjieskryfkursus (9 Aug – 24 Sep)

iCal

24 September 2021

9:00 am

`n Sewe week lange gespesialiseerde liedjieskryfkursus

Koste: R4 800 pp

Bespreek jou plek voor 1 Augustus deur `n epos te stuur na lizannebarnardmusic@gmail.com