Hospice Nelspruit se Chair-A-Tee afskop (20 Aug – 4 Sep)

iCal

4 September 2019

Vanaf 22 Augustus kan enigiemand `n unieke, maar kreatiewe en bruikbare stoel, by die organisasie sonder winsoogmerk se vendusie aanskaf

Hierdie stoele is deur lede van die publiek versier, en word vanaf volgende week verkoop om broodnodige fondse in te samel.

Dit sal Nelspruit Hospice in staat stel om hul belangrike dienste aan pasiënte en hul gesinne te bied

Die Chair-A-Tee-vendusie skop op 20 Augustus by chair-a-tee.co.za af, en is oop tot 4 September

Die stoele word vanaf 22 Augustus by i’Langa Mall uitgestal