Kersmark @ NG Kerk Witrivier (28 Nov – 1 Des)

iCal

1 December 2019

12:00 am

Uitstallers word genooi om deel te neem. Voorkeur word gegee aan uitstallers wat tuis- of handgemaakte produkte wil uistal

Sluitingsdatum vir alle aansoeke is 23 Augustus

Navrae: Heleen Odendaal by 013 751 1644 of soggens 083 233 0933