Begin die vakansie met Bietjie-Bietjie-Bos @ Hoërskool Bergvlam (1-5 Desember)

iCal

5 December 2021

9:00 am

Musiek, toneelspel, boeke, kuns en gesellige leefstylaanbiedings is op die feesspyskaart

Die kunstefees skop af Woensdag 1 Des met verskeie aanbiedings

Die fessterrein by Bergvlam sal slegs oop wees Vrydag en Saterdag vanaf 16:00 met musiekkonserte wat om 18:30 gaan opklink

Vir `n volledige program besoek www.innibos.co.za

Kaartjieverkope open 1 November by Computicket