Beeld Media Tour “My World” @ Ingwenyama Sport & Conference Resort

iCal

13 August 2019

11:00 am

079 177 3792

This popular Newspaper is doing a roadshow to meet people all around South Africa and talk to them about the issues of the day, themed “My World”.  Join them tomorrow at Ingwenyama at 11h00 or 19h00 (2 sessions).  “What is the outlook for SA?  Will Pres. Ramaphosa be successful—does it even matter?  Does the media still have a role to play?  And what about fake news?  (All in Afrikaans)

UITNODIGING – BEELD OP TOER

Beeld gaan more in jou dorp, Nelspruit, ‘n besoek aflê. Met ons klinkreël – My Wêreld – as tema, gaan ons vir die beste deel van ’n uur gesels oor onderwerpe soos hoe dinge in Suid-Afrika lyk, gaan pres. Cyril Ramaphosa dit maak, en maak dit ooit saak? Het die media nog enige rol? En wat van fopnuus?

Ons gaan ook gesels oor alles wat by Beeld aangaan en ’n vinnige oorsig van ons interessante projekte gee. Daar is ook spesiale aanbiedinge vir diegene wat nog nie huisaflewering van die koerant het nie, pryse te wen en ’n koppie koffie vir die tweede deel van die uur dat ons lekker informeel kan gesels. Die Beeld-winkel kom ook saam.

Boonop is die sanger Jannie Moolman die gasheer en “seremoniesanger” en hopelik vertel hy ons nie net van sy nuwe CD nie, maar oortuig ons hom om ook ’n paar liedjies te sing. Geen toegangsgeld of enige ander geld word gevra nie.

Ons sien uit om jou more 13 Augustus om 11:00 en / of 19:00 in Witrivier by die onderstaande bestemming te ontmoet.

Dorp Datum Venue Adres Sessie
Nelspruit / Witrivier 13 Augustus Ingwenyama Conference & Sports Resort Plot 64, White River, 1240 oggend sessie
Nelspruit / Witrivier 13 Augustus sakekamer-sessie

 

Beeld-groete

Barnard Beukman

Redakteur/Editor: Beeld

Twitter: @BarnardBeukman1

+27 79 177 3792  /  +27 11 713 9280