Arbeidswerkswinkel @ Malelane Gholfklub

iCal

11 September 2019

10:00 am

082 443 3355

Mpumalanga Landbou se Onderberg Boerevereniging hou `n werkswinkel

Die onderwerpe wat hanteer gaan word: Korporatiewe Permitte, Arbeidswetsgewing, Kollektiewe bedining en “Web tool” vir arbeidsnavrae

Indien daar van jou lede in die Laeveld is wat belang stel is hulle baie welkom om by te woon

Belangstellendes kan bywoning bevestig by Nancy O’Farrell

nancy@rmputter.co.za