Appel en Sokkie aand @ Kwanyoni

iCal

29 November 2019

6:00 pm

R120 – Vooraf kaartjies / R150 – by die hek
Kinders (6-12jaar) R50 – Vertoning alleen

Kaartjies beskikbaar by Kwanyoni Lodge, Rooikat Liquors & Radio Laeveld

Ete Kaartjies – R100pp – Optioneel (RSVP)
* Vark op die spit met ‘n appel in sy mond
* Pap & Sheba
* Potbrode met regte botter en tuisgemaakte konfyt
* Verskeidenheid Slaaie

NAVRAE – 079 521 3789