SBI Annual Provincial Congress @ Nou’s Toeka, Nelspruit

Author: | Published by KLCBT on at 16:17:55 | Last Updated On: 10 July 2018 iCal

30 August 2018

10:00 am

rsvp@klcbt.co.za Tel: 013 755 1988

Featuring International Speaker, Dr Gustav Gous

  1. Gustav is gebore in Windhoek, Namibia, (nie so lank gelede nie!),
  2. Hy is ‘n ervare internasionale spreker lewens afrigter wat al in 5 konintente gewerk het
  3. Die heel belangrikste is dat hy passievol is oor die lewe.
  4. Hy was die maatskappy berader vir die petro-chemiese maatskappy Sasol, vir 9 jaar.
  5. Hy tree op as lewensafrigter vir ‘n hele aantal senior bestuurders van verskeie maatskappye.
  6. Hy is tans die President van die Speakers Association of Namibia – PSAN.
  7. Hy was vantevore die President van die “Professional Speakers Association of Southern Africa.”
  8. Hy het sy CSP (Certified Speaking Professional – award) toekenning in Amerika ontvang.
  9. Hy is mede outeur van die boek getiteld: “Get-a-Life in 40 days” en hy bied ook die “Get-a-Life” werkswinkels internasionaal aan en akkrediteer lewensafrigters in verskeie lande.
  10. Hy was vantevore ‘n dosent aan die Universiteit van Pretoria en die Universiteti van Suid Afrika.
  11. Hy is bekend vir sy transformasie leierskap programme op Robben Eiland getiteld: “The Short Walk to Freedom”
  12. Hy is die stigter en president van die “Diversity Intelligence Institute”: ‘n groep internasionale spesialiste wat konsulteer met maatskappye oor Inter-Kulturele sake.
  13. Hy is die lewensafrigter op RSG se program, Fiks vir die Lewe en hy gesels ook gereeld op Radio Kansel en Groot FM.
  14. Hy het ook verskeie boeke geskryf o.a Fiks vir die Lewe en ‘n Lewe waaroor jy mal is wat deur Carpe Diem uitgegee is.
  15. Hy is getroud met Annelize en hulle het drie dogters: Jana, Nandi en Mila

Feature your business at this year’s congress

Book a spot to make a 6 minute presentation at this well attended event for a sponsorship of only R990.  Contact Zelda at business@klcbt.co.za or call her at 013 755 1988.

EVENT PROGRAMME:

10h00  Registration, Coffee, Meet & Greet

10h30  Opening & Welcome

10h35  Chairman’s Report

10h45  Presentation by SBI National

11h00  Presentations by various sponsors

12h00  Guest Speaker:  Dr Gustav Gous

13h00  Lunch

14h00  Exco Meeting (Closed Session)

15h00  Conference Close