Maroela Makiti @ Hoërskool Bergvlam

Author: | Published by KLCBT on at 14:33:22 | Last Updated On: 11 January 2019 iCal

2 February 2019

7:30 am

Feesgangers kan ook uitsien na unieke produkte soos blatjang, likeur en jellie, wat uit die einste maroelas gemaak word wat die fees geïnspireer het. Vanjaar spog hulle met `n reuse verskeidenheid stalletjies en smullekker kossoorte.

Saam met die fees vind die jaarlikse sewes-rugbytoernooi ook plaas en Laevelders het die die geleentheid om hul gunsteling spanne te ondersteun

Toegang is gratis