LVM Laerskool Nelspruit Gholfdag @ Mbombela Gholf Klub

Author: | Published by KLCBT on at 12:32:11 | Last Updated On: 6 June 2018 iCal

16 August 2018

013 752 8148

Koste per vierbal R1400 (Sluit in `n Nellie geskenk en kos-koopbewys)

Koste per bofborg R2000 (Sluit in `n gratis vierbal)

Elke bofborg is verantwoordelik om `n prys ter waarde van minimum R300 te borg

Vierballe en bofborge moet vooraf bespreek en betaal word

Johan Orton (johan@nellies.co.za)