Laeveld Land Rover-klub doen `n dagrit oor ses bergpasse

Author: | Published by KLCBT on at 12:17:02 | Last Updated On: 18 May 2018 iCal

20 May 2018

7:00 am

083 637 0939

6 Bergpasse al langs die grens met Swaziland.

Die plan is om teen middagete by die verlate myndorpie, Msauli/Diepgezet te braai.

Die vretrekpunt is om 07:00 by die BP-vulstasie in Sonpark

Die roete is heel begaanbaar

Buiten een of twee plekke waar elkeen op eie keuse bietjie kan skrop, gaan dit hier meer oor die verkenning van afgeleë plekke en bergpaaie in ons omgewing

Bring braaigoed, roosters en houtskool

Vir meer inligting skakel Lorraine Dicker