Kersloffees @ I’Langa Mall

Author: | Published by KLCBT on at 10:12:16 | Last Updated On: 7 December 2018 iCal

9 December 2018

4:00 pm

082 335 1347

Die sangitems gaan met voorlesings van poesie afgewissel word.  Die Binnelanders-akteur Germandt Geldenhuys sal daar wees, saam met Rudi Muller, Willie Joubert and Leon Ferreira.  Plaaslike talent is Anne-Marie White, Jason en Eugene Jacobs.  Die word afgesluit met ‘n vertoning van Manne wat Glo.  Lucky draw vir ‘n vakansie by Sudwala Lodge kan gewen word.  Toegang is net R30 en word aan welsyn geskenk.  Kom sing saam!