Jo Black @ Nelspruit Rugbyklub

Author: | Published by KLCBT on at 11:02:17 | Last Updated On: 8 March 2019 iCal

30 March 2019

Hy gaan saam met kunstenaars optree as deel van die In Afrikaans Laeveld-projek

Kaartjies vir die geleentheid kos R130 vir volwassenes en R100 vir kinders onder 18 jaar

Kaartjies kan gekoop word by Westend SUPERSPAR of deur na die In Afrikaans Laeveld met Jo Black en vriende Facebook-blad te gaan

Vir meer inligting skakel 076 674 5536