Bennie Boekwurm en Haas Das se Nuuskas kom kuier @ Exclusive Books in I’Langa Mall

Author: | Published by KLCBT on at 16:20:39 | Last Updated On: 14 March 2019 iCal

23 March 2019

10:00 am

011 798 0180

Die storieboek- en telivisiehelde van ouds, Bennie Boekwurm en Haas Das, is nog lank nie vergete nie. Die duo maak `n draai in Nelspruit.

Dit is deel van die boekwinkel se Maartmaand-veldtog om kinderboeke te vier

Dit sal beslis `n hoogtepunt in enige kind (en selfs volwassenes wat met die karakters grootgeword het) se dag wees

Bespreek jou plek vroegtydig by events@exclusivebooks.co.za