Andries Vermeulen @ KMI Airport & Fever Tree Bar

Author: | Published by KLCBT on at 10:24:46 | Last Updated On: 24 October 2017 iCal

17 November 2017

6:30 pm

013 753 7502

Kom geniet die aand saam Vriende, terwyl jy heerlik kuier, eet, lag en dans.

Kaartjies R300pp

Tafel besprekings: R3500 p/tafel van 10 onder lapa – Sluit Wyn en Peuselhappies per tafel in

Alle kaartjies sluit in: Heerlike potbrood, en hoenderlewer voorgereg. Verskeie potjie-kos om van te kies as hoofgereg met smul-lekker bykosse

Bespreek nou by KMI Airport: Lucinda Bates